Top Twenty

STILBAAI KWEKERY

Nurseries and Flower Shops in Home and Garden

Nursery

Phone: 028 754 2116 / 082 233 7668
Address: Waterblom Dr, Still Bay, 6674, South Africa
GPS: -34.3574571,21.4146819
Town: Stilbaai
Contact: Philip & Helen Fouche

Out of 5 ratings

Contact Stilbaai Kwekery

Reviews and Ratings

20-Dec-17 - HELENE STRAUSS
Baie dankie vir flink en uitstekende diens met die installering van my besproeiingstelsel, Philip

You have to be logged in to comment.
10-Dec-17 - HEIDI STRYDOM
Ek het Jan 2016 8 Bougainvilleas by Phillip van die kwekery bestel. Hy het hierheen gekom om te kom kyk waar ons dit wil plant en toe kwoteer. Ons het gevra vir so groot as moontlik en hy het op meer gevestigde Bougainvilleas kwoteer teen R1500.00 per plant. Sy totale kwotasie was rondom R20 000.00 wat die uitplant van die plante ingesluit het asook twee vatte om twee van die plante in te plant. Ons was so opgewonde maar ons opgewondenheid het sowat 'n maand gehou. Die dag na hulle die Bougainvilleas geplant het, het ek vir Phillip laat weet dat twee baie swak uitgeplant is en dat hul wortels sigbaar is. Hy was toe weer hier en het net nog grond op die wortels gegooi wat natuurlik nie die probleem opgelos het nie. Ek het weer by hom gekla en hy het my verseker hulle sal niks oorkom nie ek moet hulle net tyd gee, maar as daai twee dit nie maak nie het hy my verseker dat hy dit sal vervang. Ek het gedink dis nou great want hy sal tog nie so iets belowe as hy nie seker was van sy saak nie. Wel toe nie. Ek het vir 'n jaar elke dan en wan by hul kwekery ingestap met dieselfde klagtes wat net al hoe meer geraak het want toe begin al die bougainvilleas baie swaar trek. Ek is verskeie kere huistoe gestuur met 'n sak van die of daai wat ek om die wortels moes strooi want dis al wat nodig is. Wel lang storie kort, daai Bougainvilleas het nooit 'n kans gestaan van dag een af nie en as Phillip sy sout werd was en geweet het wat hy doen sou hy dit nie in die eerste plek aan ons verkoop het nie. Maar die geld koning was vir Phillip te belangrik. Ek het as Pretorianer eers 2 jaar nadat ek permanent hier my intrek geneem het uitgevind dat slegs sekere plante hier reg op die duin oorleef en dat Bougainvilleas beslis nie een van hulle is nie. My vraag aan Phillip was toe dood eenvoudig. Hoekom het jy my nie gewaarsku nie? Hy kon my tot vandag toe nie antwoord nie. Natuurlik te bang hy moet pa staan vir sy brouwerk. Ek het hom so 3 maande terug weer gekonfronteer en toe kry ek dievolgende antwoord via sms - Ek gaan jou delete en blok want ek het nie jou tipe negatiewiteit in my lewe nodig nie Wow Phillip, baie SWAK van jou! Dit het jou gladnie gepla om ons in te loop met R20 000.00 nie. Ek waarsku almal wat in Stilbaai woon en vakansie hou. Hierdie man het nie 'n idee van plante nie. Hy leer op jou onkoste soos hy aangaan en weier om pa te staan vir sy brouwerk. Hy is 'n hit and run salesman wat net in een ding belangstel....geld. Wanneer jy hom klaar betaal het is jy op jou eie.

You have to be logged in to comment.
16-May-16
Stilbaai Kwekery se diens is uitstekend en hulle raad is altyd in die kol.

You have to be logged in to comment.
15-Apr-16 - ZITA STRYDOM
Thank you so much to Helen for helping me with my orchid for my mom's birthday. she absolutely loved it. Helen even went to buy my mom a birthday card and write a nice message that I wanted in the card. Thank you for all your effort!

You have to be logged in to comment.
27-Feb-16 - MARTHINUS STRYDOM
Dankie Philip en Helen vir die pragtige Bouganvilleas! Dit lyk vreeslik mooi.

You have to be logged in to comment.
1743 Views