Top Twenty

PAKKETMOLES

Printing and Publishing in Business Support and Supplies

Besigheidsdienste

Phone: 028 754 1187
Address: 17 Keurboom Ave, Still Bay, 6674, South Africa
www.pakketmoles.co.za/
GPS: -34.3694090,21.4039520
Town: Stilbaai
Contact: Thinus van Heerden

Out of 9 ratings

Responds in Less than 1 hour

Contact Pakketmoles

Reviews and Ratings

10-Dec-17 - HEIDI STRYDOM
Baie dankie aan die vriendelike mense van pakkermoles vir nog 'n jaar se ongelooflike diens. Julle is altyd vriendelik, help altyd en julle is net puik. BAIE DANKIE!

You have to be logged in to comment.
19-Aug-17
Uitstekende diens. Gaan altyd die ekstra myl vir klient.

You have to be logged in to comment.
16-Jul-17 - REAN PRETORIUS
Daar kan nie n besigheid in Stilbaai wees wat meer bevoeg as Pakketmoles is nie. Ek het vandag n iPhone gehad wat nie wou werk nie en binne 5 minute was ons terug op die lug. Dankie Henry. In die algemeen, het ek nog nooit waggestap by Pakketmoles waar ek nie 150% tevrede was nie. Geluk Thinus en Maryna met n uitstekende span mense - julle verdien om suksesvol te wees.

You have to be logged in to comment.
14-Jul-17 - HELENE STRAUSS
Pakketmoles is voorwaar 'n uitstekende voorbeeld van hoe 'n besigheid behoort te funksioneer. Maryna en Thinus en al hulle personeel is vriendelik en professioneel met vlink diens en eindelose geduld

You have to be logged in to comment.
16-May-17 - MARTHINUS STRYDOM
Pakketmoles het weereens uitstekende werk gelewer. Dankie vir die pragtige borde en signage wat julle gemaak het vir die Moquini Huiseienaars Vereniging.

You have to be logged in to comment.
05-Nov-16 - MARTHINUS STRYDOM
Baie dankie vir die mooi werk wat julle gedoen het met Gull's se viniel logo. Dit is awesome.

You have to be logged in to comment.
24-Jul-16 - SONJA FRIEDSCHRODER
Wow is all i can say, thank you Rhona and team at Pakketmoles, I had a very late query which i needed urgently, within 1 day my windows branded and looking beautiful. Thank you !

You have to be logged in to comment.
19-Feb-16
Dankie vir uitstekende dienslewering en baie goeie kliente diens. Hou so aan.

You have to be logged in to comment.
11-Dec-15
Best for printing and computer related goods. They do signage as well. Very friendly and always on top of their game. If they don't have something, they'll get it for you. Reasonable prices as well.

You have to be logged in to comment.
1509 Views