Top Twenty

MATCHBOX TRADING STORE & RESTAURANT

General Dealer in Retail

Trading Store * Restaurant

Phone: 028 754 1445
Address: 21 Tolla St, Still Bay, 6674, South Africa
GPS: -34.3615670,21.4121830
Town: Stilbaai
Contact: Lynette Cronje

Out of 1 rating

Contact Matchbox Trading Store & Restaurant

Reviews and Ratings

10-Dec-17 - HEIDI STRYDOM
Ek ondersteun Matchbox al vir 12 jaar. Ek het al my versierings by Matchbox gekoop vir die Gulls vakansie huis (se lee mure) wat ons uitverhuur vir vakansie veblyf. Ek het al soveel komplimente vir al die goed gekry en ek verwys mense graag na Matchbox toe. Jy kan amper alles daar koop. Maak net seker jy het genoeg tyd want Matchbox het baie mooi goed en dit gaan jou 'n lang tyd vat om deur alles te kyk. Jy kan ook in hul restaurant 'n ietsie gaan eet of drink en dan weer verder shop. Baie dankie Lynette en span dis altyd 'n plesier om 'n draai by julle te maak en altyd lekker om iets moois daar te koop.

You have to be logged in to comment.
828 Views