Top Twenty

JUST KIDDING KINETICS

Educational Resources in Education

Word deel van die KINETICS familie. Weeklikse klasse word by u kind se skool aangebied. Ons oefen speel-speel en help u kind om: SELFVERTROUE, BALANS, KOÖRDINASIE, SOEPELHEID, RITME, MOTORIES(GROOT EN FYN), KRAG + SPIERBEHEER, POSTUUR EN RUIMTELIKKE BEWUSTHEID TE VERBETER Oefeninge is nie net gesond vir die liggaam en gees nie, maar maak ook die brein gereed om te leer. Kinders sit stiller in klas, konsentreer beter, pas beter aan en skuif fokus maklikker van een taak na ‘n ander.

Phone: 0791516789
Alternative Phone: 0612716091
Address: 18 Dickson St, Riversdale, 6670, South Africa
www.vivid38.wix.com/justkiddingkinetics
GPS: -34.0911100,21.2588000
Town: Riversdale
Contact: Nina Nel

Out of 1 rating

Contact JUST KIDDING KINETICS

Reviews and Ratings

03-Feb-16
Nina jy is 'n STER. Hou so aan!

You have to be logged in to comment.
304 Views