Top Twenty

TOUCAN MATERIAAL & WOL

Home Industry in Retail

Daar het die afgelope tyd opwindende dinge by Toucan Materiaal in Mosselbaai gebeur. Die winkel vloer spasie het aansienlik vergroot om voorsiening te maak vir al die nuwe voorraad wat nou beskikbaar is. Daar sal ook binnekort ‘n koffie winkel in Toucan wees. Toucan Materiaal en Wol is dus sonder twyfel die grootste materiaal en wol winkel nie net in Mosselbaai nie maar in die hele Tuinroete. Besoek die winkel vir die groot verskeidenheid materiale, wol en vele ander naaldwerk benodighede. Die vriendelike personeel staan gereed om jou te help. Daar sal binnekort foto’s en meer inligting oor die uitbreidings beskikbaar wees.

Phone: 044 695 4063
Address: 29 Industrie Road, Mossel Bay, 6506, South Africa
GPS: -34.1932968,22.1251372
Town: Mossel Bay

Contact Toucan Materiaal & Wol

Is this your business?
Claim it here to become Verified.
Claiming is important so that you can manage your business listing and respond to messages from customers.
You will be able to edit, add photos and add specials.

354 Views