Top Twenty


Jagersbosch-gemeenskapsentrum Donasie / Jagersbosch Community Center Donation

Jagersbosch-gemeenskapsentrum Donasie / Jagersbosch Community Center Donation

https://toptwenty.co.za/places/stilbaai/stilbaai-sakekamer/

13-Dec-18

'N Tjek vir R20 000 is aan Jagersbosch-gemeenskapsentrumbestuur oorhandig na die Groot Vis Ete-fondsinsameling wat deur StilbaaiSakekamer gefasiliteer is.

Louise Christie, ex Stilbaai Sakekamer bestuurslid het aangebied om weereens die reelings rondom die ete te hanteer en het haar uitstekend van haar taak gekwyt. Sanet Jacobs, Jagersbosch Voedseldiens Bestuurder het n enorme taak gehad om vir 170 plus mense vars gebakte vis en kalamarie te voorsien en die komplimente oor die kwaliteit van die kos was volop.Marius van Tonder, Jagersbosch Finansiele Bestuurder(tans waarnemende hoofbestuurder) het verseker dat alle reelings vlot verloop en die Sakekamer/Jagersbosch span het ook die jaar bewys dat spanwerk die antwoord is vir n suksesvolle funksie.Baie dankie aan almal wat deelgeneem het!

A cheque for R20 000 was handed to Jagersbosch Community Center management after the “Groot Vis Ete” fund raising event facilitated by the Stilbaai Business Chamber.

Louise Christie, ex Stilbaai Business Chamber management member graciously offered to take care of the arrangements and delivered a brilliant event. Sanet Jacobs, Jagersbosch Food Service Manager had a big challenge to feed 170 plus people freshly baked fish and calamari and many guests commented on the great quality of the freshly baked dish. Marius van Tonder, Jagersbosch Financial Manager (acting General Manager) took care of the general arrangements and ensured a successful event. A big thank you to all who participated!

 

https://toptwenty.co.za/places/stilbaai/stilbaai-sakekamer/

Articles are written by independent contributors and the views expressed in this article does not necessarily reflect the opinions of Top Twenty.